Seremonie
7 September 2024
09:00
Moraviese Kerk Clanwilliam

"Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het."
1 Johannes 4:19
2de onthaal
7 September 2024
15:00
Langkloof

Inligting
Drag: Formeel

"Hulle is dus nie meer twee nie, maar een. Wat God dan saamgevoeg het, mag 'n mens nie skei nie."
Matteus 19:6
Geskenk wenk
'n Geskenk van U keuse of kontant sal waardeer word.
